Alarms

LCF

New member
So basies watse alarm is die beste vir elk van julle en hoekom. Gaan binne kort begin kyk en wil weet wat jul fish en hoekom. Kan van Delkim af wees tot Sensation. Ek wil net meer inligting kry oor als maar wil uit n visserman se ondervinding leer en nie iemand wat dit prober smous nie. So basies wat werk en wat is die beste en hoekom.

Vriendlike groete
 
DocPhil

Senior Member
Delkim TXI-plus.

Vast array of features, tough as anything and super reliable.
Phenomenal battery life and amazing range on the receiver.
Adjustable from very low up to super sensitivity, from no sound on the alarms up to ear-splittingly loud.
Lights on the alarms adjustable from dark to dim to very bright.
Large range of indication options with fully adjustable illumination.

Seriously, if you can afford it you'll never look back

At Klaserie I had one rod on a delkim in the margin about 30m away around the corner. It sat there in the blazing sun and a thunder storm. After 5 days the receiver screamed and I landed a 27ib mirror.

Top kit i.m.h.o.
 
DocPhil

Senior Member
R8800 vir 4 alarms plus receiver as 'n stel op www.pecheur.com. Awesome website vir karp spesie gerei.
 
Fishpaste

Sealiner
Jou budget gaan dictate waste alarms jy gaan koop... Ek fish tans met Delkims EV Plus en ek moet bieg ek like hulle nie vreeslik nie ...kan net nie my vinger plaas op wat spesifiek ek nie like nie...
Ek love maar nou net weer die Gardner TLB en love die style, size en simplicity daarvan.
 
LCF

New member
Kyk elke sport het sy beseerings haha, so as n alarm duur is moet hy net hou. Ek hou self van die TLB van Gardner. Die Delkim is seker die mees bekendste alarm te wereld en da is seker goeie rede vir dit. Daai prys vir die Delkim's is mal goed koop in vergelyking met ander plekke. Soos ek dit het prys 4 alarms en receiver maklik oor die R12 000?
 
Fishpaste

Sealiner
Daar is nou n kabouter op facebook wat 3x TXi met receiver smous vir R6800
Beste plek vir alarms is seker maar Henkor wat Delkims en Gardner stock.
Ek swap more my 3x Delks vir 3x TLB/ATT alarms met n smile!
 
LCF

New member
Kyk ek is n Wychwood fanatic, hengel al n paar jaar met hulle goed. Die nuwe EPIC van hulle lyk net so nice, maar ek dink as mens n probleem optel kan jy dit net sover in die asblik gooi. Henkor is baie naby aan my, sal die TLB en TXi-Plus gaan opsize teen mekaar. Dankie manne
 
Basspro

Senior Member
Ag moenie worry met alarms nie sit 'n staal eet bord onder die spool met 'n klip op die spool.....

As hy hardloop val die klip op die bord en raas jou vreeslik wakker - ::tight:

Ya dit was die ou specimen dae ... LoL !!!
 
DocPhil

Senior Member
Basspro wrote:

Haha
Of kry 'n paar Nighthawks..
 
Basspro

Senior Member
Hhaha
ya ....... Nyt Hawks skruee lekke Crrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr

Ok serious ons spot net .. Ek fish maar die ou faithfuls - Fox Micron E's & ES's. Het 'n stel Neville's ook aangeskaf

Die' Neville's skruee erger as 'n vrou wanner sy hoor jy gaan weer visvang
 
Fishpaste

Sealiner
Basspro wrote:
Ag moenie worry met alarms nie sit 'n staal eet bord onder die spool met 'n klip op die spool.....

As hy hardloop val die klip op die bord en raas jou vreeslik wakker - ::tight:

Ya dit was die ou specimen dae ... LoL !!!

John jy praat so! Ek het jare terug, nog op laerskool, gevang met 2 Phoenix katrolle amper soos die night hawks...een van my katrolle se ratchet was gebreek en het nie geraas gemaak nie...Ek moes ook altyd n plan maak om die ding te hoor en het ook various patents gehad op die gebruik van klippies!!! _seal1_
Damn bring dit ewe skielik memories terug!!!
 
LCF

New member
Ja nee kyk, varswater hengel se toerusting en als is goed... Maar as daar eendag n reel uit kom wat kan gil soos n Shimano tiagra 80W... koop ek sommer als haha. Ek moet eerlik wees met jou, as ek n stel FOX alarms kan source sal ek dit koop. Wie verskaf dit?
 
Fishpaste

Sealiner
I do not know of a local shop that sells Fox... You could import from Tacklebox from UK or maybe join a facebook group called "Specimen Style Trade" and ask around. They pop up every now and again!
 
HennieB

Sealiner
Fishpaste wrote:
Ek love maar nou net weer die Gardner TLB en love die style, size en simplicity daarvan.
Ysters!

Ek het maar net weer gesien die afgelope week dat daar niks fout is met die TLB's nie. 500M gehengel, met braid. Geen simpel valse "bite indications"gekry nie. Hengel hulle al amper 5 jaar en al wat jy hoef te ruil is die batterye. Ook niks van die onnodige settings nie. Keep it simple.
 
DocPhil

Senior Member
HennieB wrote:

Baie goeie alarms
 
LCF

New member
Yes Hennie ek hoor wat julle se, as die wind erg waai kry jy dat die alarm so biekie onnodig raas? Mens kan dit teminste met verskillende hangers of swingers so biekie hanteer. Gebruik jy n receiver met jou TLB's? Die receiver van Gardner is baie nice
 
Fishpaste

Sealiner
LCF wrote:

Ek gebruik die Gardner transmitters en receiver op my Delkims ;)
 
HennieB

Sealiner
LCF wrote:
Yes Hennie ek hoor wat julle se, as die wind erg waai kry jy dat die alarm so biekie onnodig raas? Mens kan dit teminste met verskillende hangers of swingers so biekie hanteer. Gebruik jy n receiver met jou TLB's? Die receiver van Gardner is baie nice
Ek gebruik die ATT receiver en dongles, werk soos'n bom. Het ook die Fox black Euro swingers en met die tension settings kry ek selde of ooit dat die alarm beep vir geen rede nie.
 
carpoholic

New member
ADT is nie sleg ni,maar ek verkies Chub stelsels,veral die 16 zone panel,hahaha.net n grappie manne.Ek kannie comment op delks of gardner se alarms ni.Ek weet net dat daar te veel gemengde gevoelens is oor die delks vir my om daai prys te betaal davoor.Ek hengel al 8 jaar met gilfox wireless stel alarms,werk nog perfek vandag en batterye hou baie lank.
Ek koop eerder 10 stelle goedkoop alarms as wat ek n duur stel koop wat oorsee toe gepos moet word met vandag se rand waarde,as iets voutief raak...
 
Top