GROOT BLOUKURPER FOTOS

buchi

New member
Goeiedag almal. Sal die hengelaars wat fotos het van MASSIEWE BLOUKURPERS wat al deur hulle gevang is, dit groot asb op die forum plaas plus die gewig daarvan as hulle so gaaf kan wees. 

Baie dankie


;););););););););););
 

aquadementia

Sealiner
not a monster but my pb @ 1.83kg
1235962_10201489546656526_711006819_n.jpg


obviously on lure :)
1187003_10201489546856531_2016536429_n.jpg
 

buchi

New member
Hi mense ek het nog so paar foto's gekry van GROOT Bloukurpers van die grootste wat ek al gesien het. Die een wat opgestop is oor die 4 kg in Roodekoppies gevang jare terug en die ander een het ek van die internet gekry en lyk vir my in die omgewing van 4 kg. My droom om dit te vang.


;);););););););););););)
 

Attachments

  • KURPER 4.4 KG ROODEKOPPIES.jpg
    KURPER 4.4 KG ROODEKOPPIES.jpg
    24.7 KB · Views: 653
13076_281013_250000000.jpg
13076_281013_250000001.jpg


Vriende van myne.. That is no hero pose, that fish is being held next to his body..Here's a tip..look for croc farms, look for waters like canals connected to theirs but separated by a fence or something.. The kurper learn very quickly to eat the meat leftovers that wash through from the crocs every day...and they will get huge.. My choms spot, you could fill a streepsak of these big boys...I don't know where the spot is at all, so no use in asking me. :)
 

buchi

New member
3.5 Kg Hartbeespoortdam jare terug (toe die dam nog skoon was)
;);););););););););););););););););
 

Attachments

  • BLOUKURPER 3.5 KG HARTIES.jpg
    BLOUKURPER 3.5 KG HARTIES.jpg
    38.6 KB · Views: 568

buchi

New member
Grootte van die vis het baie te doen met sy dieet.  Seker maar 'n hele paar jaar.

_seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1
 
Top