| ||||||
Moderated by: Ryan, Emperor |
|
baber vang | Rate Topic |
Author | Post |
---|
Posted: Mon Mar 7th, 2016 02:34 pm |
|
1st Post |
janG Member
![]() |
Hallo almal kan iemand my dalk se waar rondom witbank is daar plekke wat mooi groot babers gevang kan word en watse aas is die beste. Dankie
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Mar 7th, 2016 02:36 pm |
|
2nd Post |
IWyk Sealiner
![]() |
Witbank dam
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Mar 7th, 2016 02:45 pm |
|
3rd Post |
janG Member
![]() |
Ander damme as in witbank. Ek kyk na vaaldam maar ek ken glad nie plekke daar nie.
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Mar 7th, 2016 02:54 pm |
|
4th Post |
IWyk Sealiner
![]() |
Loskop Dam
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Mar 7th, 2016 02:56 pm |
|
5th Post |
janG Member
![]() |
Waar by loskop is die beste baber spot.
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Mar 7th, 2016 05:47 pm |
|
6th Post |
Unlimited Sealiner ![]()
![]() |
as jy groter as 10kg wil vang sal jy moet vaaldam of vaalrivier toe gaan. kollege plaas by vaaldam is goeie baber water, naaste aam witbank ook. gebruik maar viskoppe en fillets.
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Mar 8th, 2016 01:06 pm |
|
7th Post |
Alex123 Member ![]()
![]() |
Hi JanG, Unlimited is reg.. Jy gaan moet Vaaldam of Vaalrivier toe. Muddie koppe of sommer so heel gehaak is dodelike aas vir babers in die Vaaldam. NB ![]() Sny al die vinne af, krap die skubbe ook af, maak 'n paar diep snye oor die lyf en laastens sny die kieu "deksels" ook af.. dit alles help om geur in die water vry te stel. Net 'n vraag manne.. Waar dink julle is die grootste babers, in die Vaaldam of in die rivier? Ek begin al meer dink dat daar meer groot babers in die dam is..?
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Mar 8th, 2016 02:21 pm |
|
8th Post |
Unlimited Sealiner ![]()
![]() |
die dam... maar soos meeste damme en riviere gaan jy eers deur n magdom van onder 15kg oukies moet deur werk om by die groter enes te kry. En nee, groter aas vermy nie die prbleem nie, dit maak dit eintlik erger want die kleiner oukies tel dit op maar kan dit nie in sluk nie en dan kry jy nie n hook up nie, net n katrol wat heeltyd skree en wanneer jy kap en wil speel spoeg hy aas uit
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Mar 8th, 2016 02:36 pm |
|
9th Post |
Alex123 Member ![]()
![]() |
...ok natuurlik die waarheid. Die kleintjies het 'n nare gawe om 'n wonderlik voorbereide aas op te voeter...en jou adrenalien goed die hoogte in te laat skiet. Stem saam ivm. die dam wat groter/swaarder vis het. ![]()
|
|||||||||||||||||||||
|
Current time is 04:37 am | |
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Barbel Forum > baber vang | Top |
![]() |