Arabie watervlak

Jaco van Zyl

New member
Hi

Ek wil in februarie arabie toe gaan om vir kurpers van die boot af te hengel.Weet iemand hoe hoog die watervlak is en of dit veilig is om met n boot op die dam te ry.
Ek het vandag een van die kamp plekke gebel en is gese dat die watervlak te laag is om n boot op die water te sit.

Groete

Jaco
 
Top