Hengel plek

kalaharislang

New member
Dag se. Ek het n paar dae verlof oor en was by bloemhof dam, is nou by Christiana langs revier. Wil weet of hier naby dalk nog lekker hengel plek is waar ek dalk n chalet of iets kan huur, is nou moeg vir tent opslaan.lol dankie
 
Top