SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Non-Angling Discussion Area > Lounge > Aaptwak het dalk Willem se spies laat wikkel - Nuus


 Moderated by: Trophy, Emperor
New Topic Reply Printer Friendly
Aaptwak het dalk Willem se spies laat wikkel - Nuus  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Fri Sep 25th, 2015 02:59 am
  PM Quote Reply
1st Post
willem wikkel spies
Moderator


Joined: Tue Apr 29th, 2008
Location: Heidelberg, South Africa
Posts: 4024
Equipment: ekt geleer net die beste werk.............................
Best Catch: eish waar begin ek?
Favorite Fishing Spot: noord van die tugela is goed genoeg
Boat: Kosi cat 16; 2x 60 mercs
Club: nooooit nie
Status: 
Offline
Mana: 
Aaptwak het dalk Willem se spies laat wikkel - Nuus


http://www.netwerk24.com/nuus/wetenskap/2015-08-15-aaptwak-het-dalk-willem-se-spies-laat-wikkel


’n Ontleding deur ’n Suid-Afrikaanse kundige van tabakpype wat in William Shakespeare se tuin gevind is, dui daarop dat dié Engelse skrywer dalk van tyd tot tyd ’n bietjie aaptwak gerook het.

Volgens ’n studie deur prof. Francis Thackeray van die Universiteit van die Witwatersrand en ’n span plaaslike wetenskaplikes bestaan die moontlikheid dat Shakespeare ’n daggaroker in sy loopbaan was.

Thackeray skryf in die Julie/Augustus 2015-uitgawe van die South African Journal of Science chemiese ontledings op plantoorblyfsels in tabakpype wat in Shakespeare se tuin gevind is, toon spore van dagga in minstens agt van die 24 pype.

Die Shakespeare Geboorteplek-fonds in Stratford-upon-Avon het die pype aan Thackeray geleen. Ultra-moderne tegnologie van die Suid-Afrikaanse polisiediens se dwelmlaboratorium is gebruik om die ontleding te doen.

Bewyse van nikotien en Peruaanse kokaïen is ook in van die pype gevind.

Thackeray het Vrydag by navraag gesê hulle kan nie met sekerheid sê dat Shakespeare self die dagga in die pype gerook het nie. Altesaam vier van die pype met dagga-oorblyfsels is egter by sy huis gekry, en dit dateer uit die vroeë 17de eeu.

“Dit is nie verbasend nie, want mense van daardie tyd het dagga gerook wat van Indië gekom het. Die woord ‘dagga’ het egter verwys na verskillende soorte nikotien en hennep (wilde dagga),” het hy verduidelik.

Hy vermoed dat Shakespeare dalk van die nadelige gevolge van kokaïen bewus was, en dus eerder “papegaaislaai” vir sy “stimulerende eienskappe” verkies het.

Thackeray het Shakespeare se Sonnet 76 uitgesonder as ’n voorbeeld waarin daar moontlik verwysings na daggagebruik is.


doen nou n image search en kyk wat gebeur!

https://www.google.co.za/search?q=willem+wikkel+spies&biw=1366&bih=644&source=lnms&tbm=isch&sa=X&ved=0CAYQ_AUoAWoVChMInpyjodSQyAIVggoaCh3TwgGq

n new age William shakespear!!!!
willem wikkel spies!!!

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Fri Sep 25th, 2015 10:47 am
  PM Quote Reply
2nd Post
Pieter Immelman
Sealiner


Joined: Wed Jul 24th, 2013
Location: Boland, South Africa
Posts: 1407
Equipment: Dipstok en Katderm
Best Catch: The one that got away.....
Favorite Fishing Spot: Mooiwater
Boat: NIE OP MY WERF NIE
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Interesant

Last edited on Fri Sep 25th, 2015 11:59 am by Pieter Immelman

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Fri Sep 25th, 2015 01:02 pm
  PM Quote Reply
3rd Post
Dr halibut hoffman
Sealiner


Joined: Wed Sep 16th, 2009
Location: Cape, South Africa
Posts: 2341
Equipment: Shimano, daiwa, a finnor and an elbe.. The rest died. ...
Best Catch: Shimano, daiwa, a finnor and an elbe.. The rest died. ...145cm FL Leervis released (Shore), 80kg+ yellowfin (Boat). 83cm Cracker. ...
Favorite Fishing Spot: Kranse en diepsee!
Boat: 15' Skicraft cat.Canoe. Crew on Buttcats.
Club: Ike jime,no club
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
Haha Classic!
Most famous artists and authors were off their rocker at some point in their careers, Steven King is another example of fuelled prolific writing, nie die dagga nie, maar I read an interview once where he couldn't recall writing half of his famous books in the 80's as he was a bit too high for most of the decade.:?

Last edited on Fri Sep 25th, 2015 02:01 pm by Dr halibut hoffman

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Fri Sep 25th, 2015 04:45 pm
  PM Quote Reply
4th Post
willem wikkel spies
Moderator


Joined: Tue Apr 29th, 2008
Location: Heidelberg, South Africa
Posts: 4024
Equipment: ekt geleer net die beste werk.............................
Best Catch: eish waar begin ek?
Favorite Fishing Spot: noord van die tugela is goed genoeg
Boat: Kosi cat 16; 2x 60 mercs
Club: nooooit nie
Status: 
Offline
Mana: 
ek darem nou nog nie by die aaptwak nie!!!

maar soms wonder ekself oor die pyp rokery!
eish!!! ek kan soms twa hier oppi forum skryf!

let wel. net soms, LMGA!!!

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Sep 28th, 2015 07:19 pm
  PM Quote Reply
5th Post
Pylstert
Sealiner
 

Joined: Fri May 4th, 2007
Location: Wagina Island
Posts: 1960
Equipment: 2nd Hand Rods, Torium reels
Best Catch: Medium Bronzie
Favorite Fishing Spot: SA coast
Boat: no
Club: N/A
Status: 
Offline
Mana: 
Hoekom probeer jy dit nie dan skryf jy vir ons nog 'n paar hoofstukke van Merchant of Venice :SSS:SSS:breakd:, daai *(&^%$ boek het my amper laat ophou lees. dit was ons voorgeskrewe boek in Engels op skool. Ek het sederdien nog nooit eens naby aan 'n Shakespeare boek gekom nie ek gee nie 'n hel om as mense dink mens is ongekultiveerd as jy nie sy boeke lees nie.

Last edited on Mon Sep 28th, 2015 07:21 pm by Pylstert

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Sep 29th, 2015 05:22 pm
  PM Quote Reply
6th Post
flippy
Sealiner


Joined: Sat Aug 2nd, 2008
Location: Uʍoʇ ǝdɐɔ, South Africa
Posts: 8762
Equipment: ⓝⓞⓣ ⓔⓝⓞⓤⓖⓗ
Best Catch: <º)))))><
Favorite Fishing Spot: false bay to agulhas and beyond!
Boat: ><((((º>
Club: <º)))))><
Status: 
Offline
Mana: 
merchant of venice and fifty shades of grey.. hate the books vgwritefv(t(do(wn):blah:uzi

Back To Top PM Quote Reply


Current time is 09:04 pm  
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Non-Angling Discussion Area > Lounge > Aaptwak het dalk Willem se spies laat wikkel - Nuus Top