Christmas father is comming early this year

Ok eks gevra om hier n handjie by te sit!

Kersmoeder gaan vir somige mense, forum lede vroeg die jaar kom!

n onbekende/ bekende person het my genader!

Sy het 3x saltiest katrolle, twee stoke en twee exceller katrolle wat ek glo nogsteeds in n baie goeie werkende toestand is, wat sy wil weg gee!!
asook n paar ander goedjies!

daar is egter n paar voorwaardes!!!

1. die person moet n aktiewe lid van die forum wees. verkieslik!
2. die person/ persone moet dit regtig verdien! in n minder bevoorregde posisie wees!

dit kan n man, seun, dogter, vrou girlfriend of so iemand wees, wat lief is vir die sport en dit sal geniet!

ek dink dit sal die beste wees om n paar mese gelukig te maak as net een!

ASB, geen ans vatters nie!
as jy genoeg het, moenie n ander se kans belemmer nie.
lede kan vir my n pm stuur.
ek sal saam met emps dit ondersoek en dan sal ons die gesenke aan die behoefdiges voorsien.

indien dit wyd en suid is oor suid afria, sal seker n plan kan maak!

so asb begin dink aan wie is regtig behoeftig.

English translation:

I have been requested to assist here!
Christmas mother will be coming early this year for some forum members!

a unknown/ known person has contacted me.

She has 3x Saltist reels,
2x fishing rods
and 2x daiwa exceller fishing reels that she wants to give away!
I do believe that all the equipment is still in 100% working condition. there are other equipment too!

just a couple of conditions here!:

1. this person needs to be preferably a active member of sealine.
2. these persons/ person needs to be a person is need!

it could be a friend, boy, girl, girlfriend.
it would be advisable to put smiles on more then one persons faces!

please no chancers!
if you have enough, please do not take away the opportunity for a person in need.

this will be investigated along with emps and the presents will be send to the persons.

even if it is across south Africa, I'm sure we will be able to make a plan!

so please start thinking who you know, is really in need!


cheers vir eers!

Pottie
 
ek wil net byvoeg dit gaan n tydjie neem om af te handel.
sal vra of ons die tread dalk n sticky kan maak.

kom ons laat loop hom vir so week, dalk twee weke
 

Dillon

Sealiner
willem wikkel spies wrote:
Ok eks gevra om hier n handjie by te sit!

Kersmoeder gaan vir somige mense, forum lede vroeg die jaar kom!

n onbekende/ bekende person het my genader!

Sy het 3x saltiest katrolle, twee stoke en twee exceller katrolle wat ek glo nogsteeds in n baie goeie werkende toestand is, wat sy wil weg gee!!
asook n paar ander goedjies!

daar is egter n paar voorwaardes!!!

1. die person moet n aktiewe lid van die forum wees. verkieslik!
2. die person/ persone moet dit regtig verdien! in n minder bevoor regde posisie wees!

dit kan n man, seun, dogter, vrou girlfriend of so iemand wees, wat lief is vir die sport en dit sal geniet!

ek dink dit sal die beste wees om n paar mese gelukig te maak as net een!

ASB, geen ans vatters nie!
as jy genoeg het, moenie n ander se kans belemmer nie.
lede kan vir my n pm stuur.
ek sal saam met emps dit ondersoek en dan sal ons die gesenke aan die behoefdiges voorsien.

indien dit wyd en suid is oor suid afria, sal seker n plan kan maak!

so asb begin dink aan wie is regtig behoeftig.

cheers vir eers!

Pottie

Very touching and thoughtful initiative Willem. Well done to the cause. I hope someone really deserving receive these great gifts. ((goodp_((goodp__seal1_:clap12:clap12
 

SPARRABOS

Sealiner
dis baie goeie gebaar.jy sal geseen word met hope vis.ek ken ou oom in tsitsikamma by sanddrif.oom hans vermaak.was menige jong ou op rotse se mentor.die oom het nie internet nie.maar baie arm.ry nog op ouderdom van 58 met fiets see toe.het maar nie motor.hoor nou die dag van sy goedjies is gesteel.die oom sal enige iets waardeer.ek beplan om hom ook te help.(((((star(())))). dankie dat mense nog ander minder bevoorregtes help.
 

Dillon

Sealiner
Dr halibut hoffman wrote:
Dillon wrote:
flippy wrote:
excellent feel good post willem

may she be blessed for this

I second that Flippy! What a generous lady indeed. :clap12
Thirded, blessings for that lady! What a good gesture..  :) I have a donated saltist already this year so take me off the Christmas list if you don't mind..

You may take me off as well :) I have a donated Grandwave 40 so I have already been blessed. Well it was more of a straight swap but still feels like blessed donation.
 

skarrel kind

New member
Auction the goods off in the classifieds section and donate the proceeds to different children's homes, that way we can be sure that someone really deserving gets a helping hand
 
I can think of people but they are not members here...There has to be one or two but they are probably skaam? What is the procedure, should we just nominate some folks?
 
Top