View single post by iggy
 Posted: Wed Apr 25th, 2012 05:25 pm
PM Quote Reply Full Topic
iggy



Joined: Sat Jul 25th, 2009
Location: Gauteng Roodepoort, South Africa
Posts: 1483
Status: 
Offline
Mana: 
Het die naweek by Roodeplaat met n karp koppie probeer, niks byt gekry. Het Saterdag van daai wit miswurms wat jy in komposhope kry opgesit en binne 5 ure 3 snorre gekry 2kg, 4.5kg en 5kg. Wys net dat sekere damme op sekere dae veskillende ass verkies.