View single post by Kaskenades
 Posted: Tue Feb 28th, 2012 05:36 am
PM Quote Reply Full Topic
Kaskenades

 

Joined: Thu Jan 12th, 2012
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 5
Status: 
Offline
Mana: 
Daar is 'n klein dam by 'n olyf plaas op die pad tussen Richwood en Durbanville. Die olyf plaas se naam is Hillcrest. Kan nou nie lekker die pad naam ondou nie so ek dink dis Tygervallei road. Dis die pad wat by Bloemendal en wyn plase verby gaan na die rigting Killarney Gardens, Bothasig en Richwood.  Dis baie netjies daar met groen grasperke, braai geriewe en bekostigbaar. Vis wat gevang kan word daar is karp,baber, bass en forel. Ek het nog nooit gesien dat daar forel uitkom nie en die eienaar se hulle moet eers die pompe start dan byt hulle. Ek het al bass, baber en karp gevang daar maar dis nie baie groot nie.

Vis vang winkels wat ek sal aanbeveel is Speciallise fishing in voortrekker straat Goodwood > regs op die hoek van Vanguard en voortrekker road as jy van N1 se kant af kom. Hulle het iets van alles van varswater tot diepsee. Ek voel soos 'n kind in 'n speelgoed winkel as ek daar instap. Dis baie grote as Joe se tackelboks en Die hengel kas in bloem.:fswim