View single post by Willemossel
 Posted: Thu Jul 28th, 2011 06:11 am
PM Quote Reply Full Topic
Willemossel



Joined: Mon Jul 20th, 2009
Location: Paarl, South Africa
Posts: 276
Status: 
Offline
Mana: 
Terwyl ek vanoggend werk toe ry, wonder ek hoekom niemand nog nie op my post gereageer het nie, en wragtag, iemand het dit raakgesien!  Net jammer dis die enigste snoek wat ons in 'n lang tyd gesien het.