View single post by Fanie
 Posted: Tue Feb 15th, 2011 05:35 pm
PM Quote Reply Full Topic
Fanie



Joined: Thu Feb 14th, 2008
Location: Centurion
Posts: 5843
Status: 
Offline
Mana: 
Hi Jakes,

Ek het as kind op Potch gebly en daar skoolgegaan (ook waarskynlik waar ek die knou in die lewe gekry het). Ons het 'n paar keer daar stroom af van die brug op 'n eiland gaan 'kamp', ek weet nie of die eiland nog daar is nie.

Oppas vir Skuimkop, hy maak asof hy nie kan vis vang nie, hy gaan daai deel van die vaal 'n lelike knou gee as jy hom daar gaan toelaat.

Die ouens in die Oranje wou hom laas daar wegjaag want elke keer as hy die baber uit die water haal dan sak die rivier so bietjie. Ek se dit was 'n goeie ding anders was die onlangse vloed skade daar erger gewees !