View single post by Jakes76
 Posted: Mon Feb 14th, 2011 11:09 am
PM Quote Reply Full Topic
Jakes76

 

Joined: Sat Feb 12th, 2011
Location: Fochville, South Africa
Posts: 17
Status: 
Offline
Mana: 
:SSSEerstens , Hi almal ek is Jakes , (nuut op sealine) , bly op 'n plaas naby Parys , en hengel 90% van die tyd vir baber , karp en geelvis in die rivier.

Het die naweek vanaf 'n kano 33 babers geland , naby die ou feesgronde diskant Parys.

Het 'n Shadprop (dobber) gebruik , met 'n 1 meter strop , 6/0 mustad big red hoek en my aas was kuikens , slakke en beeshart in repe gesny.

Die gewig het gewissel vanaf 3kg tot en met 13 kg , maar dit was vet pret vanaf die kano.