View single post by Fanie | |||||||||||||
Posted: Wed Oct 13th, 2010 05:05 pm |
|
||||||||||||
Fanie![]()
![]() |
Ag nee DWB, sukkel jy nou weer om iets te vang nou probeer jy uitvind wat werk :-D Regte tyd op die regte plek met die regte kunsaas. Die kuns is om daar te kom, ek se mos altyd hoe meer mens visvang hoe gelukkiger word mens ;-) Die groot en rerige groot babers word al hoe skaarser, maar hulle is nog daar. Jy moet maar jou vroulike instink inspan en werk vir hulle, daar's nie ander raad nie. Onthou bietjie daai grotes het nie verniet so groot geword nie, en dis nie van roekeloos aan enige jan rap en sy maat se hoeke byt nie. Laat my nou wonder of jy enige jan rap en sy maat is... :-D
|
||||||||||||
|