View single post by ***Galjoen***
 Posted: Wed Sep 8th, 2010 07:41 am
PM Quote Reply Full Topic
***Galjoen***



Joined: Sat Dec 27th, 2008
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 9376
Status: 
Offline
Mana: 
Die vrou kla by die dokter dat haar man haar vreeslik slaan as hy gedrink het.

Die dokter sê toe , as hy weer dronk by die huis aan kom , moet sy soutwater
vat en dit gorrel.
En sy moet aanhou gorrel tot hy gaan slaap.
]

Twee weke later kom die vrou weer by die dokter.

Sy sê " Dit was fantastiese raad , dokter.
My man het my nog nooit weer geslaan nie."

"Ja , sê die dokter , wys jou net wat gebeur as jy jou bek hou...!!!!


::jest::jest::jest::jest]

Last edited on Wed Sep 8th, 2010 07:42 am by ***Galjoen***