View single post by Skuimkop
 Posted: Fri Jun 11th, 2010 06:35 pm
PM Quote Reply Full Topic
Skuimkop



Joined: Mon Feb 15th, 2010
Location: Pretoorsdorp., South Africa
Posts: 2439
Status: 
Offline
Mana: 
Zane jy moet hom maar daar by my kom kyk want ek kry dit wraggies nie oor my hart om hom van my PVR af te delete nie. lol

Daar gaan ook elke dag 'n repeat van die episode wees tot en met Woensdag so jy kan dalk iewers by 'n sports pub daar naby jou gaan sit en vra hulle moet dit vir jou op daai kanaal sit maar as jy nie reg kom nie laat my weet dan record ek hom vir jou op 'n DVD.

Ps: Het op jou PM reply.