View single post by Waldok | |||||||||||||
Posted: Thu Jun 10th, 2010 01:09 pm |
|
||||||||||||
Waldok![]()
![]() |
LOL !! "Dis n trein hierdie !!" (10 x herhaal) en "Jis check hoe groot is hy, hy is n bielie" (50x herhaal) Nogsteeds n great episode gewees, baie interresant, en hulle het dit so maklik laat lyk, veral met die SL30 op. Sal regtig dit wil probeer eendag. Maar daai oukies was BIELIES !!
|
||||||||||||
|