View single post by Grootseun
 Posted: Thu Jun 10th, 2010 12:39 pm
PM Quote Reply Full Topic
Grootseun



Joined: Mon Dec 14th, 2009
Location: Boksburg, South Africa
Posts: 251
Status: 
Offline
Mana: 
Die rev hom pappa is vir my ook die pits.

My vrou is egter nou 'n volgehoue ondersteuner van die program nadat Petri in een episode gese het "Dis nou 'n Fris vis" en sy gehoor het " Dis nou 'n Pis vis".

Sy wou weet of dit 'n nuwe spesie is en of hy maar net klein is