View single post by Herman Nel
 Posted: Thu Jun 10th, 2010 09:25 am
PM Quote Reply Full Topic
Herman Nel



Joined: Thu Sep 25th, 2008
Location: Nelspruit, South Africa
Posts: 959
Status: 
Offline
Mana: 
Ek het so ruk terug Pumkinseed / Slider prototypes begin maak juis vir Babers in ons waters. Dit lyk my Pumkinseeds is skaars en duur, so ook Salmo sliders...

Hier is die patrone:

1. Volskubkarp

2. Spieƫlkarp

3. Bloukurper

4. Rooiborskurper

5. Swart

6. Wit

7. Swart met Rooi kop

8. Chartreuse geel met swart "bars"

Is daar nog enige kleure wat julle kan voorstel?

Sal more fotos opsit om te hoor wat julle dink!

Groete

Herman