View single post by Sharky2
 Posted: Thu Jun 10th, 2010 09:09 am
PM Quote Reply Full Topic
Sharky2



Joined: Wed Mar 26th, 2008
Location: Boksburg, South Africa
Posts: 782
Status: 
Offline
Mana: 
Hier gaan ons alweer is n uistekende program.Die ouens doen waarvoor hulle lief is en hulle is net hulself.Hulle probeer nie voorgee om iemand anders te wees voor die kamera nie.Ons almal raak opgewonde en se maar snaakse goed as ons n monster hak,dis wonderlik om te sien hoe hulle dit aanhou geniet al het hulle al honderde groot visse gevang.Ek mis nie die program nie en as hulle opgewonde raak raak ek ook sommer opgewonde,dankie vir die uistekende program manne.

Ek moet erken,die sada familie ken darem hulle storie.