View single post by Herman Nel
 Posted: Thu Jun 10th, 2010 07:36 am
PM Quote Reply Full Topic
Herman Nel



Joined: Thu Sep 25th, 2008
Location: Nelspruit, South Africa
Posts: 959
Status: 
Offline
Mana: 
Gisteraand se program was puik! Mooi vangste, mooi verduidelik en demonstreer, en min "pappas"/ "ge- revvery"! 10 uit 10 Petrie!

Nog net een ding wat bietie pla...Gooi daai die verdomde lipgrips in die dam ( of hou hulle vir die tiere...),gryp die katte by die kake, moenie bang wees nie ( jy het mos 'n handskoen...) , kyk hoe "proffessioneel" het Gino dit gedoen!

Ek het al duisende babers gevang, honderde oor 5 kilos en 'n paar oor 10,selfs 15 plusse, of met skepnet of met die hand geland...sure jou duim mag dalk bloei bo-op en jou vingerafdruk mag dalk so paar strepies ekstra hĂȘ vir so week of wat, maar Takkie, jy sal jou vis ten minste kan weeg! LOL!

Weer-eens mooi vangste en geluk met 'n puik program!

Groete

Herman

ps - Monster, waar kan ek vir Droomvanger kontak oor daai stokke?

Last edited on Thu Jun 10th, 2010 07:37 am by Herman Nel