View single post by tuna
 Posted: Wed May 26th, 2010 09:07 pm
PM Quote Reply Full Topic
tuna



Joined: Wed Feb 27th, 2008
Location: George, South Africa
Posts: 5785
Status: 
Offline
Mana: 
Moet Maandag tot Saterdag n kursus doen

kan julle asb vir my laat weet as julle weet van n plek

verkieslik n b&b, dis vir my en Thea en die 2 honde moet saam want my teef se knie ligamente is maandag vervang Thea moet haar baby sit

al 2 die honde is goedgemanierd en goed in en om die huis

Dankie