View single post by Pappajoe
 Posted: Sun Jan 4th, 2009 07:29 pm
PM Quote Reply Full Topic
Pappajoe



Joined: Sat Dec 27th, 2008
Location: Bloemfontein, South Africa
Posts: 8
Status: 
Offline
Mana: 
Ek het al in die tank voor Aqua Planet se winkel geduik. Was nogal 'n snaakse gevoel gewees al die goed om jou voel so swaar buite maar as jy eers in die water is baie lig. Maar ook baie lekker voorsmaak van wat nog gaan kom. Ek het ook al kreef geduik in my 5mm 2 piece duikpak by McDoudles baai by Port Noleth op die Weskus.