View single post by willem wikkel spies
 Posted: Thu Oct 1st, 2020 11:00 am
PM Quote Reply Full Topic
willem wikkel spies



Joined: Tue Apr 29th, 2008
Location: Heidelberg, South Africa
Posts: 4241
Status: 
Offline
Mana: 
Kassie, skuus man

nou eers die tread gesien.
ek het 2x van die multiplier stokke 7-9 ons
ons het die 1 al 2x keer gebreek.

die vervaardiger het stok met nuwe section geruil

die specs is 7-9 ons, maar die stok sal nie n 9 ons kan gooi nie.

dis wel n baie ligte stok.
baie lekker in die hand.