View single post by Pieter Immelman
 Posted: Tue Apr 7th, 2020 08:21 pm
PM Quote Reply Full Topic
Pieter Immelman



Joined: Wed Jul 24th, 2013
Location: Boland, South Africa
Posts: 1434
Status: 
Offline
Mana: 
SPARRABOS wrote:
Mossel Wurm Baie goeie aas... In suid kaap met dit groot geword as aas... Maak n Wurm pikkie... Breek jy net hier en daar n Paar mossels af vir aas... Hou in houertjie met seegras oornag in yskas... Galjoen hottie Roman Jan Bruin kolstert belman kraker stenie strepie zebra byt graag aan dit... Tot kabeljou... 2.0 of 3.0 hoekie...

Dit is alles waar Ou Sparra. Maar dit is ook waar dat jy nie die mosselwurms mag uithaal nie, omdat dit sy habitat(swartmossel banke//rotse) vernietig, en dit omdat mense in die verlede nie oordeel aan die dag kon lĂȘ nie.


Maar dat dit 'n goeie aas is, dit is nou so !!!!