View single post by SPARRABOS
 Posted: Tue Apr 7th, 2020 02:03 pm
PM Quote Reply Full Topic
SPARRABOS

 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3934
Status: 
Offline
Mana: 
Mossel Wurm Baie goeie aas... In suid kaap met dit groot geword as aas... Maak n Wurm pikkie... Breek jy net hier en daar n Paar mossels af vir aas... Hou in houertjie met seegras oornag in yskas... Galjoen hottie Roman Jan Bruin kolstert belman kraker stenie strepie zebra byt graag aan dit... Tot kabeljou... 2.0 of 3.0 hoekie...