View single post by Houtarm
 Posted: Thu Feb 21st, 2019 02:53 pm
PM Quote Reply Full Topic
Houtarm



Joined: Sat Mar 7th, 2015
Location: Swellendam, South Africa
Posts: 520
Status: 
Offline
Mana: 
I also think we need more admins/mods with more time or energy to police the site. People who still enjoy the Sealine experience compared to other social media platforms or forums.
I don't mind to be told to take a chill pill, maar as ek nog meer hengel gaan ek letterlik nie meer vriende of familie hĂȘ nie. Dink ek push al reeds die boundaries.
Willem die "slap in the face" gedeelte was dalk bietjie drasties, maar ek dink nogsteeds die punt wat ek probeer maak het is van toepassing.
Wat gebeur as 'n user begin pornografie of rasisme of enige ander onaanvaarbare ding post? Gaan dit ook weke vat om die user te verwyder? Of selfs gladnie verwyder word nie?? Ek probeer nie baklei nie, maar ek wil nie Sealine verloor nie en hierdie probleem is groot genoeg dat mense in beheer 'n tydjie kan afknip om dit te probeer oplos.
Dankie vir die moeite om die posts te delete wat jy sover gedoen het.

_seal1_

Last edited on Thu Feb 21st, 2019 02:54 pm by Houtarm