View single post by SPARRABOS
 Posted: Mon Feb 18th, 2019 06:39 pm
PM Quote Reply Full Topic
SPARRABOS

 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3855
Status: 
Offline
Mana: 
M@rius wrote:
You get them from the shore quite often in Port Elizabeth (Cape Recife area specifically).o ...n vis wat Baie van Kant gevang word in oos en suidkaap....in tsitsikamma na storm oos as see skielik koud word en veral gourits ystervarkfontein blombos area ook Soos koue water en digte mis inbeweeg vang jy Groot skole van Kant....soms gurnards ook....bynaam ysterbek....byt graag aan tjokka blob met sandprawn gemeng en sardyn.....soms is hul twee tot drie kg visse....baklei sterk