View single post by buchi
 Posted: Mon Feb 4th, 2019 06:24 am
PM Quote Reply Full Topic
buchi



Joined: Tue Dec 3rd, 2013
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 163
Status: 
Offline
Mana: 
Hi daar het iemand al mooi kurpers die seisoen gekry, en waar ?  Ons het in Desember op die plaas omtrent 80 blou- en vleikurpers gevang maar nie groot nie (lekker pret).  As julle foto's het plaas 'n bietjie asb.
Stywe lyne
;);););););););););););););););););););););););););););););););););););)