View single post by Blikkiesvis
 Posted: Thu Jan 17th, 2019 04:40 am
PM Quote Reply Full Topic
Blikkiesvis



Joined: Mon Jan 16th, 2012
Location: Somerset West, South Africa
Posts: 1102
Status: 
Offline
Mana: 
More Pieter!

Ek het die Shimano Spheros 10 000 op hom gebruik. Hy sal goed werk met 'n Saragosa 10 000, BG 8500 of selfs die kleiner BG 5000.

Dis 'n lekker stok om swaarder eetvis mee te vang. Hyt 'n 5-7oz rating so jy kan redelik groot ase met hom gooi.

Omdat jy meer distansie kry as gevolg van die lengte het ek hom meestal gebruik om Steenies te target met groot bloed wurms op die plaat.