View single post by WernerVS
 Posted: Mon Jul 2nd, 2018 03:37 pm
PM Quote Reply Full Topic
WernerVS



Joined: Mon Jul 2nd, 2018
Location: Table View, Cape Town, South Africa
Posts: 24
Status: 
Offline
Mana: 
Goeie dag almal! Ek sien al die foto's van galjoene en raak sommer grasgroen jaloers!
Ek het na jare weer my gerei afgestof en het al so paar gooie gaan probeer maak op soek na so 'n galjoen, maar niks behalwe klipvisse wil byt nie. :-)
Hier van julle wat tussen Blouberg en Melkbos vang?
Fantastiese forum die! Baie bly ek het op dit afgekom. Lekker dag almal.