View single post by rbacht
 Posted: Mon Jun 11th, 2018 01:54 pm
PM Quote Reply Full Topic
rbacht



Joined: Fri Aug 17th, 2012
Location: Vredekloof, South Africa
Posts: 633
Status: 
Offline
Mana: 
Ek weet van n paar manne wat na 25 minute nie meer n heel TV gehad het om te kyk nie!

Dit was n great comeback na n terrible begin. Ons back 3 het versker nou hulle defensive les geleer. Dit was n baie goeie comeback wen na hulle pretty much die game binne 20min weg gegooi het.

Hopenlik besef Rassie dat Jantjie nie op daai vlak kan speel nie.