View single post by Alex123 | |||||||||||||
Posted: Tue Mar 8th, 2016 01:06 pm |
|
||||||||||||
Alex123![]()
![]() |
Hi JanG, Unlimited is reg.. Jy gaan moet Vaaldam of Vaalrivier toe. Muddie koppe of sommer so heel gehaak is dodelike aas vir babers in die Vaaldam. NB ![]() Sny al die vinne af, krap die skubbe ook af, maak 'n paar diep snye oor die lyf en laastens sny die kieu "deksels" ook af.. dit alles help om geur in die water vry te stel. Net 'n vraag manne.. Waar dink julle is die grootste babers, in die Vaaldam of in die rivier? Ek begin al meer dink dat daar meer groot babers in die dam is..?
|
||||||||||||
|