View single post by kaptein delarey | |||||||||||||
Posted: Tue Jul 7th, 2015 02:41 pm |
|
||||||||||||
kaptein delarey![]()
![]() |
Soutiebloem ek sien nou net jy bly in die middel van die mekka vir groot babers. Jy moet ook vir hul probber roep/klop en ook as die water nou in die winter skoner word die babers wat in die son in vlak water bak met loodkoppe op hul snorre dip.
|
||||||||||||
|