View single post by Fishpaste | |||||||||||||
Posted: Mon Jul 6th, 2015 05:10 pm |
|
||||||||||||
Fishpaste![]()
![]() |
Ja nee ek stick maar by paddletails want dis goedkoper as rapalas. Baie manne twitch net die paddle maar ek verkies om hom op n konstante en egalige spoed in te katrol al op die bodem. Cover baie meer water ook op die metode. Ek het nie baie geduld met stadig hengel nie... Enige kunsaas met vibrasie is n goeie idee. Spinnerbaits is ook n favourite. Pre-Spawn is my beste tyd! Last edited on Mon Jul 6th, 2015 05:14 pm by Fishpaste |
||||||||||||
|