View single post by Fishpaste
 Posted: Mon Jul 6th, 2015 04:47 pm
PM Quote Reply Full Topic
Fishpaste



Joined: Mon Oct 1st, 2012
Location: Madrid, Spain
Posts: 1737
Status: 
Offline
Mana: 
:welcomesea: Ek het nog nooit, en sal ook nooit enige voerplek prober maak vir babers nie. Gooi net n groot aas soos n karp kop of die helfte van n 4kg karp en drop hom op jou gekose plek... Ou rivier bed, structure, vlak water, diep water.
Voerplek gaan net die kleintjies inbring...
Doen n search op die forum want daar is oneindig baie oor babers vang. Almal het hulle eie idees maar ek hou dinge simple want dan is daar minder om verkeerd te gaan!
Maak seker jy hou vas!
::tight:

Last edited on Mon Jul 6th, 2015 04:50 pm by Fishpaste