View single post by katvisbaber | |||||||||||||
Posted: Thu Jul 4th, 2013 05:05 pm |
|
||||||||||||
katvisbaber![]()
![]() |
![]() Ek weet nie wat die gewig was nie maar aas was n viskoppie en klein visstok en perline gebruik Ek dink dis nogal n mooi vangs so in die winter so weereens die babers byt tog in die winter ook net nie so aktief soos in die somer nie. Lekker aand Attachment: TIAAN 1.jpg (Downloaded 290 times)
|
||||||||||||
|