View single post by Bliksem
 Posted: Tue Mar 5th, 2013 07:40 pm
PM Quote Reply Full Topic
Bliksem



Joined: Wed Jan 16th, 2008
Location: Bellville, South Africa
Posts: 795
Status: 
Offline
Mana: 
Nou wat is verkeerd met Willie?
Niks verkeerd met Billy nie.

Dankie vir die taalles.

As jy enigsins die moeite gedoen het om die thread te loop lees waarna jy verwys sal jy sien dat Mobi Dick wel met 'n hoofletter gespel word.

En terwyl jy nou weer moet loop lees, doen jouself die die guns en gaan lees weer die Sealine reƫls & Mutual Respect Policy

Admin "K"