View single post by kaboem
 Posted: Thu Aug 16th, 2012 06:39 am
PM Quote Reply Full Topic
kaboem



Joined: Tue Sep 8th, 2009
Location: JHB , South Africa
Posts: 2752
Status: 
Offline
Mana: 
SdB wrote: Skuimkop wrote: SdB wrote:
PFFFFT die boek wat die SL Snorre manne lees is deur ons AH ouens gekryf.


Hehehe ironies genoeg is die boek se naam wat ek nou lees Carp fishing for dummies from dummies. :hyst:

Kan hy wees ons probeer dit maar maklik vir julle maak, maar ek het verwys na baber en dan is daar nog 'n boek uit : Carp fishing by dummies, maar dis deur ExtremeAngler gepublish.

Wahahahahahahahahahahaha Good one Stefan!!:hyst: