Kompetisie by Lake Mentz???

Otter69

New member
Weet iemand dalk wanneer ons weer n kompetisie gaan he by Lake Mentz(Darlington Dam)?????? Wat se julle of wat weet julle??
 

PV9

Member
Dit is die laaste Naweek in Nov. Grootste karp R10 000 inskrywing is R 200 parkvooi ingesluit. Ek vang elke jaar in die komp en gaan hierdie jaar weer. Dit word hierdie jaar Mansgenoeg genoem, kyk gerus op hul Facebook blad.
 
Top