Hi, Ek het nog nooit van a leader gebruik gemaa

riaanbo

New member
Hi,

Ek het nog nooit van a leader gebruik gemaak nie en het nou besluit om giggelgeel te gaan met my hooflyn agv die ouderdom wat die oë so bietjie aantas...hehehe.

Noodgedwonge MOET ek nou van 'n leader begin gebruik maak en is helemal clueless.

Ek vang nog altyd met 0.3 lyn want dit is waarin ek glo en het nou ook gegaan vir 0.3 geel hooflyn. Wat sal julle aanbeveel vir die leader se dikte en wat gaan die gevolge wees as ek ook 0.3 leader lyn gebruik?

Baie dankie.
 
Simen

Sealiner
riaanbo wrote:

Om met 'n .3 lyn te vang en ook 'n .3 leader te gebruik help soveel as om jou neus te krap as jou tone jeuk. ( nie lelik bedoel nie, net om te se hoe min dit help)

'n leader is dikker as jou hooflyn, altyd, dit gee jou daardie eksta bietjie krag met die gooi of ekstra sterkte as jy dalk op 'n klip skuur, 'n vis moet lig, groot aas gooi, ens

met 'n .3 sal ek voorstel jy gebruik 'n leader van so .5 of selfs op na .6 afhangende waar en wat jy hengel.

hoop dit help

JVW

Senior Member
:::S:::S More Oom Simen.
Ek vang met 0.4 of 0.45 lyn by die see en gebruik nie 'n leader nie.Veral op die 110h stock wat klein ogies het.Is dit oraait so,want ek gooi maksimum 5 oz sinkers.
jannie
 
riaanbo

New member
Ek praat van karp hengel in damme en riviere maar ek glo dieselfde beginsel sal seker tel.

Baie dankie vir die reply.
 
AYOBA!

Sealiner
@riaanbo, jy is welkom om 'n draai te maak by my of ons kan reel om iewers bymekaar te kom, dan kan ek jou help met die knope vir leaders en mainline, nylon en braid, laat weet my
 
riaanbo

New member
Jis, dis nice van jou om te offer. Ek sal graag 'n draai by jou wil kom maar dat jy my bietjie touwys kan maak asb.

Gee my jou email adres dan kan ons 'n afspraak reel.
 
riaanbo

New member
Hi,

Lees bietjie hierdie link. Dit het my laat besluit om te gaan vir die opsie en dit gee jou ook sommer nuttige inligting oor hoe om dit te gebruik.

http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=59832&forum_id=102
 
O ja, en vandat ek leaders gebruik hakkel ek ook sommer baie beter.....

Jammer vir die dubbel post:fbash
 
Top