More Mense,
Ons gaan bietjie Aqua Via toe vroeg November en wil hoor van Baber vang daar, al die posts op SL gaan oor die Karp, ek gaan dit natuurlik ook doen, maar gaan hierdie keer meer aktief Baber hengel ook.
Soos alle Vaal venues, Graskarp, Graskarp kop en Filette sal ek aan neem, maar...