Search results

  1. A

    Namibie

    Hallo, Ons is alweer oppad Henties toe vanaf die 18de Maart. Was iemand onlangs daar? Waar het die vis uitgekom? Hoe was die aas wat te koop was in Henties? Arno
  2. A

    Mosselkraker

    Na 'n hele klomp probeerslae het ek my eerste mosselkraker gevang in Jongensfontein. Hy was 8kg en ek het hom gevang met 'n krap. Drie dae later was ons op Heuningnesbaai. Met die eerste gooi was ek vas, maar het toe later vasgesit. 'n Uur of twee later het 'n stoomtrein my opgetel. Ek het met...
  3. A

    Terrace

    Nog 'n paar foto's:
  4. A

    Terrace

    Ons was 20 mans wat Henties en Terrace toe was vanaf die 5de Maart tot en met die 14de. Ons het 3 nagte in Terrace geslaap en 5 in Henties. Die pad Terrace toe is die beste wat ons dit nog ooit gery het. 'n Mens moet net bewus wees dat jy by die hek permit fooie moet betaal. Vir ons 5 bakkies...
  5. A

    Henties visvang

    Hallo almal, Ons vertrek die 5de Maart na Henties waar ons 3 dae ook in Terrace baai gaan hengel. Was enige iemand onlangs in Henties of Terrace? Ek het die naweek met iemand gepraat wat 'n week terug daar was. Volgens hom het hulle nie te goed gedoen nie en kla oor die water wat te warm was...
  6. A

    Jongensfontein

    Hi, I am going for the first time to Jongensfontein at the end of the year. Is there any body who can help me with fishing spots or tips?
  7. A

    Jet ski - wanted

    Hi, I am looking for a jet ski for sale. Here is my e-mail adres: arno@bblueprint.co.za
Top