Search results

  1. L

    Boland Classic

    Good day gents Boland freshwater angling club will be hosting its annual peg competition on the 29th of October 2016 at Brandvlei Dam outside Worcester/Rawsonville. Only 30 pegs will be sold for this comp - 2 anglers per peg with only one net per peg R300 per peg (not per angler) Prices to...
  2. L

    rod builders - Cape Town

    Hi gents I have a pair of black stallion 10's that I would like to get fitted with low rider guides. Do you maybe know of anybody in CT that can help? Cheers
  3. L

    well looked after rubber duck for sale in Gauteng

    well looked after rubber duck for sale in Gauteng 5m Gemini rubber duck fitted with a 60 Mariner motor, on a Tylon trailer. The boat was kept in the garage and the reason for selling is that the owner does not use it at all and it takes up space. Parties can contact me for more info. He...
  4. L

    2 x WAFT Raging Bull's 12ft

    Yes manne Dit het aangebreek vir n upgrade aangesien mams aangebied het om vir my stokke vir krismis te koop. AGV die voorstel het ek besluit om my getroue Raging Bulls te smous. Stokke is in n uitstekende toestand met n test curve van 3.7lb wat beteken dat jy lekker groot lote kan gooi. Die...
  5. L

    Kaapse Pro Mania

    Aan al die Kaapse hengelaars Boland HK bied die 21ste April 2012 n Pro Mania aan by Brandvleidam. Inskrywing sal tussen 05:30 en 6am plaasvind en daar sal gehengel word van 07:00 tot 15:00. Daar sal volgens SA reels gehengel word. Inskrywing beloop R170 pp Vir meer  besonderhede skakel...
  6. L

    privaat dammetjie buite Durbanville

    Dag manne ek het die naweek so bietjie tyd gemaak om n rustige oggendsessie in te sit by n dammetjie net buite Durbanville. Hier by ons kan ons oggendsessies insit want die damme is redelik naby aan ons. (ja julle kan maar jaloers wees) LOL my oggend het maar stil begin met n vissie hier en...
  7. L

    SA's

    Al die manne wat aan die SA's gaan deelneem, sterkte manne. Geniet dit en maak die beste daarvan. die manne wat ver gaan ry, ry versigtig en kom in een stuk anderkant aan. Laat die beste spanne wen! styw::
  8. L

    Cluster for sale in security estate

    Bargain! Lovely townhouse in a well known and well placed Country Estate close to Silverstar Casino 3 Bedrooms with BIC's 2 full bathrooms (both with showers) tv room with build in fire place lounge fitted kitchen double remote garage designer garden undercover patio with build in braai free...
  9. L

    For Sale

    2 x 10000 XTE'A super baitrunners met 7 spoele. 3 x het double x 5lb (legend) 2 x het double x 7lb hi abr (wit lyn) 2 x 7lb hi vis (die geel lyn) katrolle is 6 maande oud en nog net 2 keer gebruik R1000 per katrol first come first serve belangstellendes kan my kontak aangesien dit vir...
  10. L

    Wesrand SAPS HK

    vir die wat opsoek is na n nuwe klub of dalk net as n besoeker wil join: Ons volgende “klubkomp” sal gehou word op 3 September  2011 by Cilliers.  Ons sal amptelik om 06H00 bymekaar kom.   Hengel tyd 07:00 - 15H00 voor groot huis ons kom bymekaar by die lapa.   Onthou ook asb julle jaar...
  11. L

    Goosebay Canyon

    Yes manne Ek het laasjaar voor die oorstromings vir my plek bespreek, en opbetaal, by Goosebay Canyon. Agv die oorstromings moes die oord toemaak vir herstelwerk maar het intussen meer as n maand terug weer oopgemaak. Altesaam het ek vir 4 nagte betaal maar dit kan opgedeel word in 2 naweke vir...
  12. L

    vakansie akkomodasie

    klein paradys vakansie akkomodasie ek het plek bespreek en betaal by klein paradys (nylstroom) maar iets anders het voorgeval en dus sal ek nie meer kan gaan nie. as julle sou belangstel, of weet van iemand wat belang sal stel, kan hulle my mail op jbhman2@scm360.com, of hulle kan my kontak -...
  13. L

    cilliers 05/03/2011 - klub komp

    ons het het saterdag ons klubkomp by cilliers gehou en nadat ons liga gehengel het laasweek, het daar meer mense as wat verwag is opgedaag area wat ons gehengel het was by die bote se kant ek het myself voorberei vir n rustige dag se hengel en gedink die vis gaan stil wees aangesien dit baie...
  14. L

    liga - erasmus 26/02/2011

    saterdag was die dag waarna baie van ons in die klub uitgesien het. nie net was dit om goed te doen nie, maar ook om die liga afdeling te wen en sodoende nog n trappie te klim in die kompeterende wereld van hengel. met ons luck kon n paar van ons lede dit nie maak nie agv werksverpligtinge nie...
  15. L

    nuwe stroppe

    yes manne Ek is baie lui om stroppe te bou en ek weet daar is heelwat van julle wat soos ek is daar buite. Nou onlangs het ek uitgevind dat HennieG, n lid hier op sealine, en sy laaities stroppe bou, en bestel toe dadelik n paar by hom. Ek sien sommer klaar hoe trek n paar van julle jul neuse...
  16. L

    het saterdag wat verby was ons maandelikse klubkom

    het saterdag wat verby was ons maandelikse klubkomp by rooiwalle gehad maar ook die geleentheid gebruik om n bietjie te oefen vir die belangrike liga wat voorle. dam is propvol met die water wat effens koeler as gewoonlik was en ook nog vuil van al die water wat inkom. vis was wisselvallig en...
  17. L

    vaalrivier onder barrage

    yes manne ek wil hoor of een van julle nie dalk nou onlangs die vaalrivier onder die barrage gehengel het nie. indien van julle het, hoe het dit gegaan en kom die babers uit? brakkanjan? hotstuff?
  18. L

    For Sale

    Hi Gents I have 2 x 14ft Loomis Franklin rods that I would like to sell. They are as new and I have only used them max 4 times since I bought them. They are that nice dark green colour with cork handles and come with bags. You can steal them off me for R600-00 for both. I am selling them as a...
  19. L

    fishing buddy program - download

    yes manne ek het julle hulp gou nodig asb. so rukkie terug het iemand iets van n "fishing buddy program" gepost wat mens iewers download. jy gebruik dit as n logbook vir al jou trippies-aas,afstand,weer ens. kan iemand weer daai link vir my gee asb?  
  20. L

    henties dropshot

    Dagse manne dis die 1ste keer wat ek hier post en het julle raad nodig asb. n vriend van my gaan vir sy 1ste keer henties toe maar weet nie watter gerei om aan te skaf nie. dis ook sy 1ste seehengel uitstappie. hy sal verseker nie met n penn kan regkom nie so sal eerder vir n koffiemeul...
Top