Recent content by Ratler

  1. R

    Ou jaar by die dam

    So het ons besluit om ou jaar by di dam te wees.Ek en my gesin en my broer en sy gesin het so 2uur by ons visvang plek gekom en kamp op geslaan.So by 3uur is di stokke in di water en so half uur later het di vis begin byt my broer het i 3.5kg karp gevang en so het di een na di ander begin...
  2. R

    Môre ammal Ek het di laaste 2 maande nogals bai

    Môre ammal Ek het di laaste 2 maande nogals baie gan hengel by baie plekke in di vaalrivier van greilingsdrif af tot by witgatboom selfs by Bloemhofdam en elke keer vang ek vis met seer plekke op hule veral op di karps ek wil net weet is daar van julle wat dieselfde proebleem het by ander...
  3. R

    Bloemhofdam Noordwes

    Dag sê ammal Het enige iemand onlangs by di dam gevang soek net bietjie inligting wat vir julle gewerk het ( dips,floaties ens.) beplan om di naweek te gan vir i sessie enige info sal waardeur word ::slr::
Top