Recent content by die spook

  1. D

    Roman

    Hallou mevroue en menere Ek hoop die lyne is styf, stokke staan krom, katrolle skree, "on-dads" kom met "double ups" wat die hengel tydskrifte en dvd's stof laat vergader in die motorhuise, ens. Met die formaliteite uit die weg voel ek nou meer op my gemak om my vraag aan u te stel. En dit is...
  2. D

    Wat dink julle van hierdie kombinasie?

    Hallou ouens Dink julle my kombinasie van n Waft Kabeljou stok (5oz) en Okuma Azores 65 gelaai met 40lb vleglyn sal n mooi bronzie of raggie kan kant toe bring? Ek het al n paar groot blou pylies, hond haaie en spotties op die stok gevang. Maar glad nie seker van die groot visse nie. Dankie...
  3. D

    Waar in die suidkaap?

    Hi daar Waar in die suidkaap kan mens tuna en geelstert van die kant af vang op lepels? Ek gee op op kobbies, leerie en elf. Spook
  4. D

    Hotties

    Hi daar Hoe lyk jul hottie stroppe? Watse aas werk die beste? Waar teiken julle hulle? Ek gebruik klein sirkelhoekies, wit mossel maar kry net blaasop-fokkers in die Strand. Spook
  5. D

    Victoriabaai

    Hallou almal Ek verneem dat die elf hengel vanaf Vic Bay se jetty redelik goed kan wees in die somer. Het julle al elf op lepel probeer vang daar? Watter ander spesies kan n ou daar verwag? Groete Spook
  6. D

    Stok en katrol kombinasie

    Hallou daar Ek het onlangs n 5000 Penn Pursuit III aangeskaf vir bankvis teiken. Hys gelaai met 40 pond geweefde lyn, 100 pond surf leader en n 0.7mm nylon voorslag. Die stok waarop ek hom wil gebruik is n 12ft6 Kingfisher Stimulator Lite (2.5oz). Die kombinasie van die twee voel fantasties...
  7. D

    Hot n tot

    Hallou volk In die foto is 2 van 3 vet hotties wat ek gister op witmossel aangekeer het, iewers langs die weskus. Die derde enetjie was heelwat kleiner en swem weer in die koue weskus water.
  8. D

    Waft stokke

    Hi almal So 10 jaar gelede was WAFT stokke baie popul^er. Ek het self lekker met hulle 13ft Kabeljou stok gehengel en groot spotties, smoothhounds en paar oedentlike eetvis daarmee gevang. Met die nuwe grinder stokke wat die mark oor geneem het, het mens al minder van WAFT begin hoor. Ek het...
  9. D

    Platvis

    Hallou volk Waar kan n ou platvis teiken in die Kaap? Ek weet dat daar op die weskus (Dwarskersbos) tonne sandhaaie en ander plat visse is, maar dis nogal ver om te ry. Hou hulle in die Strand/Gordonsbaai area ook? Sal graag n bloupylie of arendrog aan die lyn Wil kry. Dankie
  10. D

    Varkenvlei

    Hi almal Is die Varkenvlei area steeds toe vir die publiek? En is daar eetvis wat met kunsaas geteiken kan word? Spook
  11. D

    Katrol advies

    Hallou volk Eks lus om myself bietjie te bederf met n klein koffiemalertjie van grootte 2500-3000. Ek het Google gaan raadpleeg en afgekom op die Daiwa Ninja 2500, Daiwa Laguna 2500, Shimano Sedona 3000 asook die Shimano Sahara 3000. Watter een van bogenoemde dink julle sal die beste werk om...
  12. D

    Gordonsbaai

    Hallou almal Wou nog altyd vra of hengel toegelaat word op die swemstrand by Gordonsbaai. Ek het nog nie enige hengelaars daar gewaar. Indien mens wel daar mag hengel, watter spesies kan n ou daar verwag? En watse aas werk die beste? Kan mens op lepel iets kry? Dankie en groete. Spook
  13. D

    Wat sal jy kies?

    Hallou almal Ek wil graag n katrolletjie aanskaf vir spin en aas gooi op riwwe, asook Langebaan stompies vang. Ek wil hom laai met so 20lb vleglyn en my stok is 9ft in lengte. Ek oorweeg die Okuma Azores 40, Rovex Big Boss 5000 en die Finnor Lethal 40. Watter een sal julle voorstel? Dankie...
  14. D

    Gallies

    Stem asb bo. Ek verkies bandgaljoen. Dis vir my meer sappig en het n effense gerookte smaak.
  15. D

    Onverwagse vangs (ID asb?)

    Hallou Ek het oor die naweek die vissie in die foto in Sedgefield gevang. Die aas was rooiaas en ek het hom weer vrygelaat. Was ongeveer 10cm lank. Eers het ek gedink dis n klipkabeljoutjie of klipvissie, maar nou lyk dit vir my soos n baba poensie. Wat dink julle manne? Dankie
Top